Veertien beeste se hakskene is oor die naweek afgekap, waarvan die meeste se boude en blaaie daarna lewend uit die beeste gesny is. Sowat twee ton vleis is op dié wyse Saterdagoggend op ’n plaas in ...
In ’n poging om die verspreiding van bek-en-klouseer te bekamp, is daar weer eens ’n verbod op die vervoer van beeste aangekondig. Die Departement van Landbou, Grondsake en Landelike Ontwikkeling het ...
MOTORISTE het verlede ternouernood aan die dood ontkom in ’n botsing met beeste op die R330 buite Humansdorp. Dié ongeluk het verlede Donderdag omstreeks 23:00 plaasgevind. Die bestuurder van ’n ...